Albert
en Deon Lotz is Trustees van die Gampu Trust. Albert se pa het
altyd met lof verwys na die groot akteur, Ken Gampu, saam met
wie hy gereeld gewerk het vir TV. Na sy dood is dit ‘n blyk
van heldeverering om die trust, met die oogmerk om gemeenskappe
op te hef, die Gampu Trust te noem.

Die
akteur Ken Gampu wat op 4 November 2003 oorlede is
'n Skenking van R30 000 van die Wes-Kaap Kultuurkommissie aan GAMPU het dit pas moontlik gemaak vir die
VIGS produksie om te speel
en
SKIM produksies om hul township werk voort te sit