TV

TUISBLAD

TUISBLAD



ORION – ‘n reeks vir kykNET

Albert speel die rol van Kaptein NAGEL

Feast of the Uninvited

Albert speel Wynand van Wyk

 


Groot, Groter as... N.P. van Wyk Louw

Albert vervaardig en regisseer die spog-verhoogproduksie van Johan Engelbrecht. Johan spandeer 7 jaar in Nederland, waar hy homself bekwaam as 'n gesogte kameraman en redigeerder. Johan het in 2007 die Jan Rabie prys ontvang vir sy novelle KAFFERJIE.


kykNET beskik oor die regte van Groot, Groter as...N.P. van Wyk Louw.

 

War Hero Artist – Andrew Olivier
 

‘n Kort program oor ‘n boerseun: die oorlog, sy kuns en sy dood. Dis 'n program wat ontwikkeling verdien teen 'n groter agtergrond. Andrew was 'n produk van die unieke grensoorlog, studeer in Duitsland met die Maggie Laubscher beurs en bestuur die Daljosaphat Kunsstigting met sy afsterwe.

 

Goue Naelstring

Ure en ure se materiaal met van Suid-Afrika se gesogste persoonlikhede, soos Anna Cloete, Pip Freedman, en nog vele meer.

Hierdie word nou ontwikkel as Impresario, in samewerking met Neil Sandilands se OTIS FINK produksies. Die produksie is vir kykNET en sal spog met grotes in al die media; kunstenaars wat hul man kan staan tussen die grootstes ter wêreld.

Film

Albert Maritz was al in heelwat rolle vir die wye doek, bv Klein Josef in Circles in a Forest, die getraumatiseerde boer in My Country, die museum kurator in Cape of Good hope, en dies meer. Mees onlangs speel hy in Greener Grass (Zaheer Goodman-Bhyat), asook Unknown (Human Stark)

kontak ons: impresa@mweb.co.za