Albert
het as Impresario vir ‘n kort tydjie ‘n ongelooflike
omset werk met musikante gedoen. Onlangs het die Roetes
Fees in België hom gevra of hulle sy
Kerkorrel
webblad mag koppel aan hul tuiste, aangesien
dit die beste Kerkorrel-tuiste ter wêreld is.
In
‘n stadium het Impresario ook 5 produksies in en jaar na die
KKNK geneem. Kliek hieronder en gaan lees op die
ou webtuiste oor die ou dae...
|