‘n Innibos en KKNK ko-produksie:
KKNK 4 – 11 April 2009. ‘n Groepie Suid-Afrikaanse jong mans bevind hulle in die hartjie van die oorlog op die grens. In hierdie huts-pot, is daar nie wegkruipplek nie. Met Robbie Wessels, Sean Else, Jan-Hendrik Opperman, Tauriq Jenkins, Willy Michaels.
“Sean Else, as Lappies, speel die verhoog aan die brand” – Die Laevelder, Nelspruit.
Regie - Albert Maritz. |
Innibos 2009 - Chris Barnard word 70.
Daarvoor regisseer Albert Maritz Taraboemdery - met Milan Murray, Richard van der Westhuizen en Neil Sandilands. Die produksie wen as BESTE KUNSTENAARSBYDRAE 2009
Pas geopen in Bloemfontein; wenner van die CR Swart prys... Virrie Voëls - 'n kabaret met David Brink. Die produksie is 75 minute se pret, en spaar niks of niemand wat aandadig is aan die gek onderwyssituasie in ons land nie.
|